Rapport

‘Kom ons maak dié ding werk!’

Met die gaan-sit-slag strek André de Ruyter sy lang bene in die blouswartpak en ewe blouswart kouse voor hom uit, gee ’n glimlag wat herinner aan Barbie se Ken en gooi sy eerste woorde in die onderhoud:

“Jy wil seker weet: Hoekom, André, wil jy hierdie moeilike werk doen?”

In dáárdie draaistoel in die hoek van die vertrek met sy plafonhoë glasvensters het immers in tien jaar 11 uitvoerende hoofde gesit.

Dan herhaal De Ruyter presies dit wat Glenn Fullerton (finanshoof by Nampak, De Ruyter se vorige werkplek) vroeër aan my vertel het:

“Toe ek by André hoor hy gaan Eskom toe, het hy gesê hy kan nie in Suid-Afrika aanbly as hy nie bereid is om die probleme te help oplos nie.”

Ja, knik De Ruyter. “Toe die koppesneller, oftewel , my genader het om te hoor of ek sou belang stel in die pos, het ek gedink as ek nee sê, wat sê dit van my? Kan ek dan eerlik hier bly en saam kla oor hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related