Rapport

Ghriespomp en Mof het senter-yster vir Bontes help smee

Dries Maritz sou nie verkwalik kon word as hy die trefferliedjie van Leon Schuster en Gé Korsten “Ag man, dis lekker in die army” so nou en dan neurie nie, want dit was as dienspligtige wat hy as rugbyspeler “ontdek” is.

Maritz, ’n legende in eie reg op Ellispark en in Transvaalse geledere, het dekades lank die rekord gehou vir sowel die meeste wedstryde (141) as drieë (49) in die Rooibontes se trui.

Die lewe het weliswaar ’n ongemaklike draai met hom gestap, maar selfs dit kon nie Dries Maritz se borrelende gees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related