Rapport

Elektriese toorkuns

In sport noem ons hulle fanatici. In kuns ekstremiste. In politiek radikale. In godsdiens fundamentaliste. Dit nou diegene wat dinge donderend bestorm tot op die punt van kop verloor, soos die ontwerpers van hibriedmotors. Die eerste drie geslagte van Toyota se Prius, die eerste twee van Honda se Insight en selfs die eerste geslag Hyundai Ioniq was almal strykysters.

En hulle het so gelyk omdat groen-tenalle-koste die mikpunt was. Die 2021-tei-ken vir nuwe motors in Europa is juis uitlate van 95 g CO2/km, ’n besnoeiing van 30% vergeleke met 2010. Die uiteindelike mikpunt is natuurlik zero uitlate.

Maar iewers moet die reis begin, en hibriedkrag is die oorgangsantwoord tussen die ou sondige manier van ry en die toekomsdroom van elektriese of waterstofgedrewe voertuie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa