President Malema sal eendag besluit wat jy kry vir jou grond
Jan 26, 2020
3 minutes
![rapport200126_article_054_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7p3duig5j47oit3r/images/file6FOWXS8X.jpg)
Ons weet lankal die ANC vertrou nie swart mense met grond nie – daarom weier die staat om die titelaktes van plase wat vir grondhervorming opgekoop word aan opkomende swart boere oor te dra.
Nou blyk dit die ANC vertrou ook nie die howe om te bepaal wanneer grond sonder vergoeding onteien kan word nie.
Verlede naweek het die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) na afloop van ’n bosberaad besluit die regering, pleks van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days