Rapport

Regop soos ’n superheld

Suid-Afrikaners word daagliks deur misdaad gekonfronteer. Amper almal was reeds ’n slagoffer. Almal ken ’n slagoffer. En selfs al is jy nie onlangs getref nie, leef soveel Suid-Afrikaners daagliks met die knaende wete dat hulle dalk volgende is.

En wanneer dit gebeur en jy of jou geliefdes oorleef dit, troos ons onsself daaraan dat dit soveel erger kon wees en dat ons dankbaar moet voel.

Nuus- en sosialemedia-platforms maak ons meer bewus van hoe erg die misdaad in ons land onder ons eie vel begin inkruip. Net die afgelope tyd weer het soveel van my vriende en kennisse op ’n roerende wyse vertel hoe die misdaad in ons land hul lewens ingrypend verander het.

Die skrywer Sophia Kapp skryf op 3 Desember hoe sy die vorige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related