Rapport

Gryp nou in, Cyril!

Die afgelope week het die ANC sy 108ste bestaansjaar gevier. In die verlede het die party se 8 Januarie-verklaring ’n toekomsvisie vir Suid-Afrika geskets en ’n program van aksie uitgestippel asook ’n oproep tot aksie om die wêreld aan te spoor om ’n einde aan apartheid te bring.

Ná 1994 is dit die gebruik van die ANC om tydens die geleentheid ’n aksieprogram vir die organisasie en die regering bekend te maak. Deesdae gee net die media en ’n paar politieke kommentators nog aandag aan hierdie vieringe, want vir die meeste mense het dit betekenis verloor. Nou is dit slegs ’n geleentheid vir die party om homself op die skouer te klop en sy suksesse te vier – wat dit ook al beteken.

Dit is duidelik dat die verklarings wat tydens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related