Eet jouself jonger
Jan 05, 2020
2 minutes
2020!
k moet myself knyp om te dink dit is die jaar 2020. Dit klink so onwerklik en is ’n fassinerende numeriese konsep – wel, vir my is dit. Ek wonder wat die mensdom in 1010 geëet het – seker plant-gegronde kos, wat deesdae ’n groot kostendens is. Maar daaroor praat ek ’n volgende keer. En dan wonder ek ook wat in 3030 op die spyskaarte gaan pryk. Ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days