Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Daar is nie ’n storie oor ’n kindermoord in hierdie uitgawe nie. Nie omdat ons nié onskuldige kinders sedert ons laaste uitgawe verloor het nie, ons kan doodeenvoudig net nie meer byhou met al die sake nie. En dan het die Corona-virus ook nog sy opwagting in die land gemaak!

Eerlikwaar, dinge het lanklaas so sleg gegaan! Maar hier is ook ’n geleentheid vir Suid-Afrika, want die stryd teen geslagsgebaseerde geweld móét die nuwe struggle word. Dit baat mos nie ons het die beste Grondwet ter wêreld as ons heeltyd in vrees lewe nie. En ons weet klaar, as hierdie land se mense besluit tot hier toe nie en nie verder nie, kan ons nie net wette nie, maar ons hele toekoms verander. So dis nou die tyd dat ons saamstaan en hierdie ongeregtigheid die stryd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi
Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related