Landbouweekblad

Droëboonwenner ná net drie oeste

PLAASINLIGTING

LIGGING: Potchefstroom, Noordwes

NAAM: Taaiboschbult

EIENAARSKAP: Alwee Boerdery (Edms.) Bpk.

VERTAKKINGS: Droëbone, kommersiële mielies, saadmielies, koring, slaglamproduksie, speenkalfproduksie, kuilvoer, aangeplante weiding en voerkrale

GRONDTIPE: Van Hutton tot turf

VELDTIPE: Rooigras en aangeplante weiding

GEMIDDELDE REËNVAL: 450 mm per jaar

KORTOM

■ Dié boer het droëbone gekies omdat dit die enigste gewas met ’n laer insetkoste as kommersiële mielies is.

■ Afvalbone word aan die skape op die plaas gevoer en word só benut.

■ Selfgemaakte kompos van voerkraalmis stel hom in staat om 50% aan kunsmis te bespaar.

Allerlei slim planne word op die plaas Taaiboschbult by Potchefstroom beraam om dié omvangryke, gemengde boerdery op die winspad te hou. Dit is dus geen wonder nie dat mnr. Wikus van Niekerk suksesvol met graan, droëbone, skape en beeste boer en boonop sy eie voerkrale en komposmakery bedryf.

Hy is einde 2019 as die Droëboonprodusente-organisasie (DPO) en Syngenta se Droëboonprodusent van die Jaar aangewys – dit is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo