NUTTIG & NUUT
Mar 13, 2020
2 minutes
FREDALETTE UYS
INSEKBEKAMPING
VERDRYF VLIEË OM ETENSTAFEL
Die Skoertvlieg-toestel is ideaal om ontslae te raak van brommers en vlieë in die huis of om lastige vlieë te verdryf wanneer jy onthaal, hetsy binne of buite by die braaiplek. Dit is ’n omgewingsvriendelike alternatief vir kannetjies chemiese insekdoder en is veilig om by kinders en troeteldiere te gebruik.
Die toestel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days