Landbouweekblad

Met die oog op die toekoms

Die hart van plattelandse dorpe lê in hul skole. Omdat die inwoners en boere van Reitz in die Noordoos-Vrystaat dié hartklop sterk wil hou, het hulle besluit Hoërskool Reitz moet iets bied wat kinders in die skool gaan hou en selfs kinders van verder gaan lok.

Vanjaar is dus die eerste jaar dat die Reitz-landbou-akademie aan leerders en enige belangstellendes die geleentheid bied om meer te leer en waardevolle praktiese ondervinding op te doen oor herlewingslandbou en presisieboerdery.

Mnr. Jors Kriek, ’n plaaslike boer en lid van die skool se beheerraad,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related