Dubbeldoel-buksie draf plae kaf
Mar 13, 2020
2 minutes
JOHAN COETSEE jcoetsee@landbou.com
KORTOM
■ Omdat ’n trekker met ’n onkruidspuit op graan erg verniel en vertrap, het mnr. Lafras Venter ’n ligte spuit ontwerp.
■ Dit bespaar nie net 70% koste nie, maar beskadig die graan minimaal.
■ Binne minute word die spuit in ’n slakpilstrooier verander.
Onkruidbestryding net voor oes is belangrik – en hoe minder graan vertrap word,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days