Landbouweekblad

Só herstel jy grond

Boere van Citrusdal wat hoofsaaklik met sitrus boer, het verlede Augustus onderneem om elk 1 hektaar dekgewasse te saai met die doel om minder afhanklik van sintetiese insette te word.

Dié groep produsente is lede van die Atlantic Fertiliser-Citrusdal-herlewingslandbouwerkgroep. Die werksessie is gehou op die plase van me. Martli en mnr. Reinhardt Slabber van Hexrivier Sitrus en mnr. Bernie van den Heever van Cape Mango.

Op Hexrivier word dekgewasse al langer as drie jaar aangeplant om die boordvloer proaktief koeler te hou en om onkruid te bekamp.

Slabber het verlede Mei ’n mengsel van lupiene, rog, serradella en wieke in die werksry van haar organiese suurlemoenboorde gesaai. Dit word aangevul met inheemse kruide soos sandkool () en horlosieplant () wat vanself ontkiem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo