Kritieke keuses wag op individuele beleggers
Mar 13, 2020
3 minutes
Deur Leon Kok
wanhoop en frustrasie oorheers ongetwyfeld tans die plaaslike beleggingstoneel, maar hier is Philip Bradford, Sasfin se beleggingshoof, ’n interessante uitsondering en is hy iemand wat oor ’n bewese vermoë beskik om ondanks moeilike tye goeie beleggingsgeleenthede uit te snuffel.
Dit blykduidelik uit die toekennings waarmee sy fondse bekroon word, veral die Sasfin BCI Flexible Income Fund van R3,8miljard, wat die afgelope drie jaar ’n geannualiseerde opbrengs van 11% gelewer het.
“Ek is deeglik bewus
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days