Huisgenoot

Die Grand Canyon

DIE Grand Canyon in die Amerikaanse deelstaat Arizona is ’n indrukwekkende spoelkloof in die grond. Hierdie aardtrog is 446 km lank, tot 29 km breed en gemiddeld sowat 1 600 m diep.

’n Canyon word ook ’n erosiedal genoem. Hierdie enorme een in Amerika het ontstaan as gevolg van erosie (wegvreting) deur die water van die Colorado-rivier wat miljoene jare geduur het.

Ons leer jou meer oor hierdie asemrowende natuurwonder.

INWONERS

Die gebied waarin die Grand Canyon voorkom, word al duisende jare deur Amerikaanse inboorlinge bewoon. Hulle het nedersettings in die canyon en sy talryke het die Grand Canyon, oftewel Ongtupqa in die Hopitaal, as ’n beskou en daarheen onderneem. Benewens die Hualapai, Havasupai en Navajo wat op langs die canyon woon, word die gebied ook as die van ander mense soos die Hopi, Paiute en Zuni beskou. In die verlede het die bestuur van die Grand Canyon-nasionale park die inheemse volke lelik ingedoen en is . Amerika se regering het sy houding mettertyd teenoor dié oorspronklike inwoners verander, en in 1975 is groot stukke grond aan stamme . In die 1990’s het die regering ook in die parkbestuur se besluite .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related