Huisgenoot

IN DIE WARM FLIEKSTOEL

STEL jou voor jy klim vandag in ’n tydmasjien en bevind jou eensklaps in die Londen van die verlede. Jy hoef nie eens na die datum op ’n koerantvoorblad te kyk om te snap in watter era jy is nie: Verbygangers se haarstyle, hul klere, die musiek wat uit kuier-en blyplekke draal – alles verklap jy is terug in die laat 1990’s.

Vir André Velts was dit meer as net ’n verbeeldingsvlug. As regisseur van die fliek Vergeet my nie was dit sy uitdaging om die Londen van byna twee dekades gelede getrou vir die silwerdoek te herskep. Dis immers hiér waar die hoofkarakters in die fliek, Mardaleen en Hugo, se ware liefdesverhaal begin ontvou het.

Boonop moes tonele wat in Potchefstroom, vir !” vertel hy oor die uitdagings daarvan om die besonderhede van die 1990’s subtiel in tonele in te weef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related