Huisgenoot

Omgewingsbewaring

ONS is afhanklik van die natuur en verskeie natuurlike hulpbronne om te oorleef. Omgewingsbewaring begin by elkeen van ons – van papiere optel tot om water slim te gebruik.

Ons het water nodig vir oorlewing, maar ons gebruik dit ook daagliks vir baie ander dinge. Dink daaraan: Soggens was jy jou gesig, jy borsel tande en dan gebruik jy ook nog water om jou klere te was. Om nie eens te praat van in die swembad baljaar nie!

Die afgelope paar jaar het ons opnuut besef hoe kosbaar water is as gevolg van die voortdurende droogte in ons land.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related