TV Plus Afrikaans

Die warmkol

Die hele wêreld is paniekerig weens die Asiatiese koronavirus wat honderde mense besmet en laat sterf – en dit versprei regoor die aarde. Dis nie snaaks nie. En dis beslis nie die soort ding wat jy self kan dokter nie. Wat jy kán doen, is om jouself voor te berei vir die kieme wat jou lewend wil verslind. Gryp jou ontsmettingsmiddel, sit ’n gesigmasker op en stroom hierdie reekse by Showmax . . .

MY GELYKENIS

Hierdie Afrikaanse kort film van 2019 handel oor die talentvolle en ongelooflik (Charlenè Brouwer) met gene en DNS en virusse vroetel, hoe meer besef sy daar is sekere dinge waarvan jy kan weghardloop, maar kieme is nie een daarvan nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related