TV Plus Afrikaans

Hart en siel

Melody Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 (begin 7 April)

Die nuwe gesinsdramareeks op SABC2, Melody, speel in Athlone in die hart van die Kaapse Vlakte af. Dit vertel die storie van ’n gemeenskap wat teen ’n klomp maatskaplike kwessies stry, maar wat bowenal hoop kry deur sy liefde vir musiek. Musiek bied aan die jong Melody (Kim Bowers) ontvlugting uit die neerdrukkende armoede en haar beledigende alkoholis-pa, Eric (Abdu Adams, Ian October 2015-2016 in Suidooster, 2015-nou), wanneer sy die kans kry om ’n studie-beurs te verwerf danksy haar vernuf met die kwêlafluit. Maar Melody gaan ’n klomp slapende honde uit haar pa se geslag in die musiekwêreld wakker maak.

HOU DIT PLAASLIK

Theo Davids, skepper en regisseur van die reeks en ’n boorling van Athlone, het sedert 2008

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related