Vrouekeur

BESTUUR jou mense BETER

Die enigste ding wat erger is as om ’n slegte werkgewer te wees, is om ’n slegte werkgewer te wees en dit nie te besef nie.

Jy dink dalk jou werknemers hou van jou en geniet dit om saam met jou te werk en glo jy is ’n goeie werkgewer. Dan kom jy agter mense bly skielik stil wanneer jy by ’n vertrek inkom. En dat jy die enigste persoon is wat nie na partytjies genooi word nie.

Jy besef dat mense nie van jou hou nie slegs omdat jy die “baas” is – niemand hou van iemand wat die hele tyd vir jou sê wat om te doen nie. Om ’n bestuurder te wees, is ’n ernstige saak en dit is nie altyd so maklik soos mense dink nie.

Daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related