Landbouweekblad

PLAASVERKOPE

GAUTENG

CARLETONVILLE

KAALPLAATS (394), 251 ha, aan D.J. du Plessis, van Francis Odendaal-trust, R600 000. KRAALKOP (147), 117 ha, aan Michel en Jorrie Muller-kinder-trust, van G.P. Muller, R1 720 000.

NIGEL

ELANDSFONTEIN (412), 38 ha, aan Gerbas Voerkrale (Edms.) Bpk., van Elandsfontein 41219 (Edms.) Bpk., R1 100 000. HOLFONTEIN (71), 31 ha, aan Enviroserv Waste Management (Edms.) Bpk., van Wade Prop (Edms.) Bpk., R300 000.IR (194), 21 ha, aan MCN Prop BK, van I. Augoustis, R1 250 000. LANGZEEKOEGAT (325), 201 ha, aan Brookfield Beef (Edms.) Bpk., van Puckree Bonsmaras (Edms.) Bpk., R4 000 000.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In