Landbouweekblad

VIRUS RAAK ALMAL

Dit voel heeltemal onwerklik. Die afgelope Saterdag moes die drie herlewingslandboukonferensies afstel wat die tydskrif vandeesmaand met die samewerking van Graan SA en Soil Health Solutions, asook ons boerevriende op Reitz en Ottosdal sou aanbied. Daar was vrese dat hierdie byeenkomste die verspreiding van die koronavirus kon aanhelp. En dít net twee dae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Nuwe Krimi Plaas Media In Die Kollig
Daar verskyn soveel misdaadfiksie in Afrikaans, maar nie alles is ewe waffers nie. Wat onderskei goeie misdaadverhale van die swakkeres? Ek dink in baie goeie krimi’s is daar ’n tikkie magic, ’n bietjie toorkrag, wat jou as leser oorrompel. Jy kan ’n
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli

Related