Landbou het geringe voordeel in taai tyd
Mar 20, 2020
4 minutes
JOHAN WILLEMSE
![landbouza200327_article_030_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8hu6yccxs07qvl0c/images/file06YR3RDB.jpg)
![landbouza200327_article_030_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8hu6yccxs07qvl0c/images/fileWP84LWCX.jpg)
Die bekendmaking van die skokkende syfer dat die ekonomiese groeikoers in die vierde kwartaal van 2019 ’n negatiewe 1,4% was, wat volg op die derde kwartaal se groeikoers van -0,8%, beteken die Suid-Afrikaanse ekonomie is amptelik in ’n resessie.
’n Resessie word teoreties gedefinieer as twee opeenvolgende kwartale van negatiewe ekonomiese groei. Van die afgelope agt kwartale het die ekonomie net in drie kwartale ’n effense positiewe groeikoers getoon.
Die ekonomie het in 2019 met ’n skrale 0,2 % gegroei (sien GRAFIEK 1 ). Na alle waarskynlikheid gaan die eerste kwartaal van 2020 ook ’n negatiewe ekonomiese groeikoers toon.
Vooruitsigte vir die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days