Landbouweekblad

Waar daar ’n wil is . . .

Mnr. Gene Likhanya, uitvoerende hoof van Madimbo Macs, het klein begin. Die pad na sukses was vol stampe en stote, maar vandag pluk ander kleinboere die vrugte van die landboulesse wat hy uit sy foute geleer het.

Likhanya is in 1984 in Venda gebore en het die helfte van sy grootwordjare saam met sy ma en haar familie in dié eertydse tuisland deurgebring. Die ander helfte het hy saam met sy pa in Soweto gewoon. Hoewel sy ouers nie baie geld gehad het nie, het hulle Gene en sy twee sibbe na die beste skole toe gestuur wat hulle kon bekostig. Vir hulle was onderrig die sinvolste manier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related