Landbouweekblad

Gebruik grondtoetse só vir voedingstof-aanbevelings

Die grondtoetsproses bestaan uit drie fases: Die neem van grondmonsters, die ontleding daarvan in die laboratorium (en die gepaardgaande laboratoriumverslag), en die samestelling van kunsmis- en kalkaanbevelings. In vorige artikels in hierdie reeks is grondmonsterneming en die inligting vervat in grondtoetsverslae (laboratoriumverslae) bespreek. Die ontwikkeling van aanbevelings op grond van die grondtoetsresultate is ’n ingewikkelde proses. Ons kyk hier kortliks na van die beginsels wat ter sprake is.

AANBEVELINGS VIR STIKSTOF

Laboratoriumtoetse vir planttoeganklike stikstof (N) is onbetroubaar en word gewoonlik nie gedoen nie. Dit is omdat die meeste stikstof in plant-ontoeganklike vorm in die organiese materiaal in die grond vasgevang is. Die vrystelling daarvan in vorms wat wel toeganklik is, is afhanklik van weerverwante biologiese prosesse ( ). Boonop is planttoeganklike vorms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o