Landbouweekblad

Nie-selektiewe weiding: Waar begin jy?

Wat ’n wonderlike seisoen beleef die Suid-Vrystaat nie! Vroeë – en gereelde reën – het geval. ’n Mens sê maklik dit is die mooiste wat ek die Vrystaat nóg gesien het, maar ek dink dit is net omdat ons so gou vergeet. Wat wel waar is, is dat die Vrystaat vanjaar uit sy nate bars.

Die Dewetsdorp-boerevereniging het onlangs ’n baie suksesvolle boeredag op my plaas gereël. Een van die onderwerpe wat bespreek is, was nie-selektiewe beweiding. Altesaam 65 boere het opgedaag, ’n bewys van heelwat leergierigheid. Benewens ’n klomp plaaslike beesboere was daar boere van tot Vrede, Theunissen en Aliwal-Noord. Een van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related