Landbouweekblad

PLAASVERKOPE

GAUTENG

CARLETONVILLE

CARIBE (417), 136 ha en KLIPDRIFT (422), 578 ha, aan I. Colyn, van TNG Stormwater Specialist Consultants (Edms.) Bpk., R6 573 941. DWARSFONTEIN (1), 50 ha, aan Henlie-boerdery (Edms.) Bpk., van A.H.N. Visser, R1 625 000. ELANDSFONTEIN (277), 189 ha, aan G. en P.I. Letlonkane, van A.W. Biela, R553 000. GERHARDMINNEBRON (139), 45 ha, aan W.J. Oosthuizen, van Daruska (Edms.) Bpk., R1 300 000. HOUTKOP (594), 26 ha, aan Smaldeel-trust, van Skippie Botha-trust, R1 500 000. KLIPDRIFT (422), 46 ha, aan Potch Landboudienste BK, van N. Saaijman, R2 700 000. WELVERDIEND(754),157ha, aan H.J. Jansen van Rensburg, van CP Eiendomme (Edms.) Bpk., R1 022 091. WITKOP (475), 140 ha, aan FVN-familietrust, van J.G. van der Merwe, R2 000 000.

NIGEL

HOLFONTEIN (71), 30 ha, aan F&F-trust,vanF.J.Blacketten G.L.W. Blackett, R1 300 000. KLIPPOORTJE (187), 46 ha, aan B.M.G. en M.B. Sandlana, van Boet Lanser-familietrust, R3 000 000. RIETFONTEIN (115), 21 ha, aan Carnival City Prop (Edms.) Bpk., van Afrisun Gauteng (Edms.) Bpk., R11 500 000. RIETFONTEIN (115), 57 ha, aan Carnival City Prop, van Afrisun Gauteng, R31 400 000.

KWAZULU-NATAL

BALLITO

UMHLALI (1126), 75 ha, aan Daw Agri Services (Edms.) Bpk., van M. Vellem, R4 830 000.

HELPMEKAAR

M GB (8745),388ha;enWINTERHOEK (1108), 407 ha, aan Pikinini-familietrust, van P.W. Grimsell,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o