Rapport

Beskerm jou só teen virus

Die getal bevestigde koronavirus-pasiënte in Suid-Afrika styg daagliks. Daarmee saam neem die histerie toe én die getal rate wat jy vertel word sal werk om jou teen besmetting te beskerm.

Wat is die nuwe koronavirus en hoe versprei dit?

Die nuwe koronavirus word geklassifiseer as ’n virus wat deur die lug versprei. Dit gebeur meestal wanneer iemand nies, hoes of bloot asemhaal en druppels uit sy neus en mond op oppervlakke soos tafels, deurhandvatsels en telefone land. Navorsing het getoon die koronavirus-familie kan tot nege dae op ’n oppervlak oorleef in koue, vogtige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related