Rapport

Verbod op rook kan SA baie kos

word daagliks in Suid-Afrika gerook. Ntando Shadrack Sibisi, voorsitter, sê selfs voordat die verbod ingestel is, het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) na raming inkomste van meer as R20 miljoen per dag verloor weens dié sluikhandelbedrywighede. Dit sal nou nog meer wees.

Luidens die jongste begrotingsdokumente het die staat inkomste van R14,4 miljard in 2019-’20 uit sigarette en sigarettabak verwag, en nog R475

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad