Kuier

Paasfees OPPIE TAFEL

DIÉ RESEP IS SEKER DIE MAKLIKSTE EN GOEDKOOPSTE. PROBEER GERUS OOK ENGELVIS OF GEELSTERT.
SAMANTHA LIEDEMAN

INGELEGDE STOKVIS

Genoeg vir 6 – 8

BESTANDDELE

1 kg stokvisfilette
1 eetlepel sout
¼ koppie olie
1 koppie koekmeel
4 groot uie, in ringetjies gesny
8 lourierblare (bay leaves)
1 teelepel peperkorrels
1 eetlepel heel koljander
1 brandrissie, in lengte deurgesny
3 eetlepels matige kerriepoeier
4 eetlepels asyn
4 eetlepels suiker
½ koppie water

METODE

Sny die stokvis in 100 g-stukkies en geur met sout. Verhit die olie in ’n groot pan. Doop die vis in die meel en vlakbraai die stukkies tot gaar en goudbruin en hou eenkant. In dieselfde pan, voeg die uie, lourierblare, peperkorrels, koljander en brandrissie by. Sit die deksel op en soteer tot sag. Roer so af en toe. Meng die kerrie, asyn, suiker en water

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related