Kuier

PAS JOU GELD OP

D is ’n feit soos corona – in enige krisis is daar altyd wenners en verloorders. Dieselfde met die huidige COVID-19-pandemie. Kenners en Jan Alleman is dit eens – dié wêreldkrisis gaan almal tot in hul wortels ruk. Maar, soos die ou gesegde lui: sterk bome se wortels raak dieper in storms.

Volgens Hugo Pienaar, ’n senior navorser vir ekonomiese ondersoek by die Universiteit van Stellenbosch, staan telekommunikasiemaatskappye waarskynlik die grootste kans om met ’n glimlag en ’n vol bankrekening die krisis uit te stap.“Mense gebruik uit die aard van die saak meer data omdat nie net hulle nie, maar ook hul kinders nou van die huis af werk en doenig is.”

Juis daarom is dit nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related