Landbouweekblad

Maak jou boerdery droogtebestand

KORTOM

■ Hoër vlakke van organiese inhoud in grond verbeter waterhouvermoë en maak plase meer droogtebestand.

■ Van alle organiese inhoud in die grond, word 85% deur wortels vervaardig.

■ Die ander 15% is afkomstig van diere se mis en uriene.

O ral waar mnr. Dale Strickler kom om met boere oor herlewingslandbou te praat, word daar vir hom vertel: “Dit sal nie hiér werk nie.”

“Ek het lank gesoek, maar ek weet nou waar daardie ‘hier’ is waarvan boere praat. Dit is ’n baie klein plekkie . . . Hier is tussen hulle ore. Hiér is in hul koppe.”

Strickler, wat een van vanjaar se hoofsprekers op Landbouweekblad en Graan SA se herlewingslandboukonferensies in Maart sou wees, was reeds in Suid-Afrika toe dit skielik afgelas moes word as gevolg van die Covid-19-pandemie.

Hy het steeds met ’n klompie boere op Reitz en Ottosdal gesels waar twee van die konferensies sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo