Landbouweekblad

Goeie verhoudinge laat plase in Letsitelevallei herleef

Ooreenkomste wat goed onderhandel is, billike vergoeding en waterdigte kontrakte is alles belangrik wanneer ’n mens sake doen met gemeenskapseiendomsverenigings. Die groot werk behels egter die bou van eerbare verhoudinge met die eienaars van die grond wat jy bewerk.

Só sê mnr. Faan Kruger, bestuurder van Serala Estate (deel van Indigo Fruit Farming), ’n vrugteboerdery wat op 1 200 ha gemeenskapsgrond in die Letsitelevallei bedryf word.

Hierdie was eens spogplase wat aan groot boere in die Laeveld in Limpopo behoort het. Daar was ’n bussie wat al die plaaskinders elke dag Tzaneen toe en terug karwei het, onthou mnr. Heinrich van Aswegen. Hy was een van dié boere se kinders.

Sy pa, mnr. Robbie van Aswegen, het hier geboer tot die staat die grond in 2001 by die eienaar gekoop het om aan die Mamahlola-gemeenskap terug te gee.

Mnr. Samson Modiba is die voorsitter van die Mamahlola-gemeenskapseiendomsvereniging by wie Serala die eiendomme in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo