Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Nagenoeg 164 000 spekbome () gaan binnekort in ’n omskep word met lanings van 12 km by die Stellenbosch Bridge Smart City op die Muldersvlei-pad naby Klapmuts. Voor die inperking het nagenoeg 50 vrywilligers elke Saterdag byeengekom om die boompies te help plant. Spekbome kan koolstof onder sekere omstandighede baie doeltreffend in die grond vaslê. Die projek is die geesteskind van mnr. Peter Shrimpton, uitvoerende direkteur van Heart Capital, ’n organisasie sonder winsoogmerk. Hy betrek reeds die afgelope drie jaar mense in informele nedersettings om spekboomsteggies vir die projek aan te plant. Die doolhof sal The Great Labyrinth of Africa genoem word. Afsonderlike roetes sal vir stappers en fietsryers uitgelê word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af
Landbouweekblad2 min read
In ’n blik
Die Kougadam het begin Junie vir die tweede keer sedert einde September 2023 oorgeloop ná wydverspreide reën in sy opvangsgebied. Die dam het verlede September vir die eerste keer sedert 2015 oorgeloop ná ’n langdurige droogte in die opvangsgebiede.
Landbouweekblad2 min read
Meeding-waghond Het Appeltjie Te Skil Met Winkelgroepe
DIE Mededingingskommissie het die varsprodukte-waardeketting in ’n verdoemende verslag gekritiseer. Hy het die klein- en groothandelaars, landbouverwerkingsmaatskappye en saadmaatskappye uitgewys wat verantwoordelik is vir die verdraaiing en manipula