Landbouweekblad

Abnormaal is die nuwe ekonomiese normaal

Die tyd van inperking in ’n poging om die verspreiding van die Covid-19-virus te beperk en lewens te red (en te keer dat die land se gesondheidstelsel inplof), kom met ’n baie duur prys vir die ekonomie en die armes van die land. Natuurlik is lewens belangrik, maar daar sal ernstig gedink moet word oor die ekonomiese nagevolge en hoe besighede staande gehou gaan word.

Die plaaslike ekonomie se vooruitsigte en Suid-Afrika se staatskuld is finaal afgegradeer tot rommelstatus. Die ekonomie gaan in ’n diep resessie verval, werkloosheid gaan skerp styg en daarmee saam die getal mense wat hulle tot misdaad en opstandigheid kan wend oor hul nuwe armoede en hongerte. Na verwagting gaan talle kleiner en selfs groot besighede nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o