Weg! Ry & Sleep

Die Bosveld op jou voorstoep

Sommige kampplekke is deesdae só gewild dat jy selfs vir ’n gewone naweek maande vooruit al moet bespreek. Dinokeng Camp & Leisure, die nuutste kampplek in die noordwestelike deel van die Groot 5-reservaat Dinokeng, is een so ’n plek.

Vroeg in Desember verlede jaar toe die eerste kampeerders al op pad was, het die eienaars, Devan en Carla van der Merwe, nog gewoel en werfskaf om alles gereed te kry. Teen die tyd dat die Kersfees-kampeerders ingetrek het, was die kampterrein klaar, die nuwe kouewaterswembad vol en die gras rondom reg vir sonbaaiers.

Wanneer jy bespreek, stuur Carla-hulle vir jou ’n staanpleknommer en die hekkode. By jou aankoms ry jy dan sommer direk tot by jou staanplek, trek jou wa reg en begin opslaan. Carla sê omdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related