Weg! Ry & Sleep

Kleintjies in die kampterrein

Jy en jou ander helfte het nog altyd die buitelewe op julle eie geniet, maar nou het die pienkvoet opgedaag en dis net ’n kwessie van tyd voor julle dié klein bondeltjie vreugde aan die wonder van die natuur wil bekend stel.

As jy jou kleinding van vroeg af gewoond wil maak aan kamp, is dit ’n goeie plan om ’n paar van hierdie dinge saam te ry, ongeag of dit ’n pasgebore baba of ’n peuter is.

CHELINO TIFFANY LUX-KAMPBEDJIE

Lekker slaap

Die eerste en belangrikste reël van kamp is om seker te maak die plek waar jy jou kop neerlê, is kort ná jou aankoms opgeslaan.

Dieselfde geld vir jou baba, maar dié ovaalvormige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related Books & Audiobooks