Super-bestanddele vir ’n MOOI VEL
Mar 23, 2020
3 minutes
DEUR MONICA
VAN DER WALT
Monica.vanderWalt
@sarie.com
of @monxsterr
op Instagram
1 RETINOL
BESTE VIR TEENVEROUDERING
WAT IS DIT?
Vra enige velsorgkenner oor hul gunsteling-velsorgbestanddele en retinol is byna altyd bo-aan hul lys. Dis geen verrassing nie. Dié suiwer vorm van vitamien A het ’n magdom voordele vir jou vel en navorsing het bevind dis een van die effektiefste bestanddele teen vroeë veroudering weens sonblootstelling.
2 GLIKOLSUUR
BESTE VIR ’N STRALENDE VEL
WAT IS DIT?
’n Alfahidroksisuur (AHA) afkomstig van suikerriet. Dié suur word al lank in professionele chemiese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days