SARIE

Waar die kweswerk gedoen is

Nog voordat hy met die bakkie onder die boom vol kwetterende voëls stilhou, sien hy die hond voor die agterdeur uitgestrek lê en hoe sy haar kop lig om hom aan te kyk asof niks op aarde fout is nie, nes Emmie altyd maak as hy die dag probeer praat oor wanneer sy Koen finaal hel toe gaan stuur. Bo die toe deur brand die buitelig nog nie, al is dit sterk skemer. Nadat hy die werkers gaan aflaai het, is hy met die terugry deur die dorp eers in die strate op en af, sy kop by die venster uit, totdat sy lippe droog gefluit was. Hy het hom weer heeldag oor die weglopery bekommer terwyl hulle in die veld gewerk het. Die onderhoudwerk aan die wildheining vorder stadiger as wat verwag is en hy ry al twee weke lank hoeveel liters diesel uit tot op Davies se plaas, meer as halfpad Jansenville toe. Totdat hy die werk gedoen kry, betaal die man hom nie die groot bedrag waarop hy staatmaak om met die bouwerk op die dorpsmeent te kan aangaan nie.

Die laaste ding wat hy nodig het, is moeilikheid by die huis, soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related