TV Plus Afrikaans

Tyd vir afrekening

Die plaaslike dramareeks Lockdown (2017-nou) begin sy vyfde seisoen met die mededingende faksieleiers MaZet (Dawn Thandeka King) en Tyson (Lorcia Cooper) wat bedrieglik baie vriendelik op die oefenterrein lyk. Dit is drie maande sedert (Nthati Moshesh) en dit lyk asof dinge by Thabazimbi weer normaal is. Maar sodra jy die roof afkrap, gaan die waarheid na vore kom, want al die wonde het nog nie herstel nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g