TV Plus Afrikaans

Op die regte noot

Melody

Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30

Vir die jong aktrise Kim Bowers is die titelrol in die nuwe plaaslike drama Melody (2020) meer as net ’n werk of ’n avontuur. Sy speel haar hart uit vir al die mense soos Melody in Suid-Afrika: Kinders wat vasgevang is in ’n huis waar hulle verwaarloos en mishandel word, wat oorlaai is met verantwoordelikhede, maar wat aangespoor word deur groot, kreatiewe drome.

“Melody het deel van my (Abdu Adams, Ian October 2015-2019 in Suidooster, 2015-nou) is soos hy is, voel ek so hartseer, want daar is situasies soos dié van Melody op daardie oomblik wat werklik gebeur. Sy word elke oggend wakker en weet nie hoe die dag gaan verloop, of hoe arrogant haar pa gaan wees nie. Sommige dae is hy baie gaaf, hy praat kalm met haar, en die volgende dag is hy gewelddadig en mishandel haar. Vir sommige mense is dit nie toneelspel nie, dis hul lewe,” sê Kim ernstig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related