’n Man met vele talente
Apr 17, 2020
2 minutes
![tvplusafri200423_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2bsn1rrda87sv0bm/images/file97VXV01B.jpg)
Cas Oppie Kassie
Seisoen 1 Maandae kykNET (*144) 20:30
Die 25-jarige akteur Arno Greeff is nie bang vir harde werk nie.
Hy speel toneel, doen kamera- en redigeerwerk vir die vermaakbedryf, asook vir die korporatiewe wêreld, en sit ook in die regiestoel. “Ek hou van besig bly,” sê Arno. “Ek sien myself as ’n soort ‘hustler’ en ’n nuuskierige agie.”
En hy meen dis presies die eienskappe wat hom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days