Tweede ronde wraak
Apr 17, 2020
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri200423_article_022_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1xp0oj3wlc7sv0c0/images/fileTMBYIJEK.jpg)
Louis (Germandt Geldenhuys) is in groot gevaar! Alice (Laré Birk, Anel Pretorius in Sterlopers, 2014-nou) het onlangs haar verskyning gemaak en dit word gou duidelik sy het net een doel voor oë: Vernietig Louis se verhouding met sy vrou, Naomi (Je-ani Swiegelaar), en neem sy lewe! “Die vrou is van lotjie getik,” sê Laré oor haar karakter. “Sy het haarself al soveel leuens oor Louis vertel wat sy sonder enige twyfel glo, en dié keer gaan niks haar keer om haar wraak te kry
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days