TV Plus Afrikaans

Struggle-lewe

The Riviera

Seisoen 1 Woensdae SABC2 (*192) 19:30 (begin 8 April)

Dit is 1989 en Suid-Afrika se apartheidsregering het ’n noodtoestand afgekondig weens die landwye betogings. Maar in die nuwe gesinsdramedie The Riviera begin die 12-jarige Riana Isaacs (die 15-jarige nuweling Kelly Damon) grootword en sy voel die fladdering van eerste liefde, asook die brandende ambisie om haar laerskool se hoofmeisie en die ster in die skoolopvoering te wees.

Intussen probeer Riana se ma Liz (Chantal Herman, Sylvia in Those Who Can’t, 2012-2015), pa Naz (Keenan Arrison, Danny, 2017 tot 2018 in Sara Se Geheim 2017-nou) en ouma Ma B (die verhoogaktrise Margie Pankhurst) alles denkbaar doen om Riana en haar onnutsige boetie, Reza (die 10-jarige nuweling Abdul Abrahams), te beskerm. Hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related