TV Plus Afrikaans

‘Die reis is voltooi’

Fynskrif

Seisoen 3 Dinsdae kykNET (*144) 20:00 (begin 14 April)

’n Finale seisoen propvol opwinding met ’n matriekafskeid, ’n troue of twee, bekende en nuwe kollegas – dit alles en meer wag in seisoen 3 van Fynskrif (2018-nou).

“In dié seisoen draai die reeks meer om die persoonlike sy van die lede van die regsfirma Van Wyk & Vennote. Die familie-aspek van elke karakter kry meer aandag,” sê Louis Pretorius, skepper en medeskrywer van Fynskrif.

“Baie van die karakters moet hul lewe herdefinieer en besluit wat dit beteken om familie te wees, asook uitpluis wie hulle werklik is. Maar dis darem nie alles net ’n gewroeg nie. Soos altyd is daar (Charlton George) het weer ’n paar ongemaklike vrae,” voeg Louis by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related