TV Plus Afrikaans

Bak en brou

Die Hoërskool Arendsvlei se faktotum, Hein Venter (Merlin Balie), sal enigiets doen om weer ’n glimlag op sy seun, Anton (Dean Richard Olivier), se gesig te sien. Die jong man se hart is sedert einde (Gretchen Ramsden), op die rotse beland het. Hy het haar in Upington agtergelaat en Arendsvlei toe getrek om sy wonde te lek. En Anton swyg oor wat presies tussen hulle verkeerd geloop het. “Dit maak net te seer,” sê Dean. “Maar wat ek wel kan sê, is dit het te doen met ’n argument wat Anton met Nicolene se pa (nie op die skerm nie) gehad het.” Sedertdien loop Anton met ’n hanglip rond, maar dit gaan binnekort verander wanneer Anton weer sy passie vir bak vind en sy eie bakkery met die hulp van sy pa oopmaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl