TV Plus Afrikaans

Drama en misterie

Die inwoners van Hillside in 7de Laan (2000-nou), het die afgelope jaar drasties verander en ’n hele paar nuwe gesigte het deel geword van die gemeenskap.

DeWet Basson (Dirk Stoltz) en sy dogter, Nikki (Danielle Retief), is van die nuwe intrekkers en albei het al vir lekker dramatiese storielyne gesorg – soos DeWet wat Nikki in Februarie laat ontvoer het. Hy wou haar wegkry van haar dwelmverslaafde Europese prins Oddvar (nie op die skerm nie), wat haar aan verbode middels verslaaf gemaak het. Nikki wou met alle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related