TV Plus Afrikaans

‘Die seer moet eindig’

“Ons is nie gereed om aan te beweeg nie. Renate (Christelle van den Bergh) en Simon (David Louw) was vir vier jaar deel van ons lewe en dis moeilik om hulle te laat gaan,” sê David oor sy karakter wat in April van sy TV-vrou skei.

“Die ergste ding is nie een van hulle wil eintlik skei nie, maar hulle is onder die indruk dis wat die ander een wil hê,” voeg Christelle by.

Daarom onderteken hulle tog die dokumente by hul prokureur Thinus (Arno Marais) se huis, ten spyte van die twyfel in hul hart. Hulle glo immers hulle doen die beste vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related