TV Plus Afrikaans

Veg tot die einde

Daar is beslis geen liefde tussen Katie (Heather Tom) en haar eksman, Bill (Don Diamont), nie en hul getwis word ál erger. Hulle baklei oor alleentoesig oor hul jong seun, (Finnegan George). Katie meen Bill is nie gemaak vir pa-wees nie, terwyl Bill beweer Katie het ernstige sielkundige kwessies en is nie waardig om ’n ma vir Will te wees nie. “Ek gaan dit met hand en tand beveg, glo my,” skreeu Bill oor die hofsaak wanneer sy eks, Katie, by sy kantoor instorm en ’n verduideliking van Bill eis nadat hy nóg ’n geskeduleerde speelafspraak met Will misgeloop het. Bill se gedrag is niks nuuts vir Katie nie en Heather onthul haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild