SARIE KOS

10 REDES OM Indonesië TE BESOEK

1 Die ou dorp in Djakarta

Ons eerste stop op die toer is Indonesië se hoofstad, Djakarta, op die eiland Java. Dis ’n tipiese metropool en met ’n bevolking van meer as 10 miljoen mense is die stad ’n miernes van bedrywighede. Sodra jy dit regkry om verby die duisende mense op bromponies te kyk en jou vrees vir oorhaastige taxidrywers te bedwing, is die stad propvol versteekte juwele. Een hiervan is Kota Tua, die ou dorp van Djakarta. Dit is ook bekend as Oud Batavia (Batavia was 330 jaar lank Djakarta se naam, voor Indonesië se onafhanklikwording in 1949) en die argitektuur is steeds in ’n tipies Hollandse styl, met breë strate en kanale. Hier is ook wonderlike restaurante te vinde. Die hoogtepunt van die besoek aan die ou dorp was vir my die kleurryke fietse, elk met ’n bypassende hoed, op die Fatahillah-plein. Jy kan ’n fiets vir ’n appel en ’n ei huur en só die omgewing verken.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related Books & Audiobooks